Oor Spore

English below
Ek is Niel (Ni-El(ohim), van God) Knoblauch. Ek het in Durbanville, op Stellenbosch Ingenieurswese gestudeer en my vrou ontmoet, en bly tans (saam met haar) in Johannesburg. Spore – tussen klippe en wolke is die ruimte waarin ek gedagtes deel rondom die lewe en sy dinge. Ek volg vir Jesus, die wilde Messias, en hierdie reis is die hartklop van hierdie blog van my, en van my lewe. Ek skryf vir myself soveel soos ek vir onder skryf. 
Ek skryf meestal in Afrikaans, omdat ek voel dat ek op hierdie stadium die harte van mede-Afrikaners in ons moedertaal moet raakskryf. Voel vry om kommentaar te lewer onderaan enige van my stukkies, of kontak my direk by nielknoblauch@gmail.com.
Lekker lees!
_________________________________
  
I am Niel (Ni-El(ohim), of God) Knoblauch. I grew up in Durbanville, studied Engineering (and met my wife) in Stellenbosch, and we currently live in Johannesburg. Spore – tussen klippe en wolke is the space where I share thoughts on life and all its things. I follow Jesus, the wild Messiah, and this journey is the heartbeat of both this blog of mine and my life. I write for myself as much as for others.
I write mainly in Afrikaans, as I feel that I am currently called to minister to fellow Afrikaners in our mother tongue. Feel free to comment on any of my pieces, or to contact me directly at nielknoblauch@gmail.com.
Feel free to filter my posts by English from the right-hand menu.

Enjoy!

Niel