Categories
English Geestelik | Spiritual

The Weight of Hope

What are you currently hoping for? In this season that you find yourself in, in the spheres of relationships, family, work, finances, health, perhaps even play: what are you currently hoping for?And generally, do you trust that these things will come to pass? That it will happen or be given to you? When we hope […]

Categories
English Geestelik | Spiritual

Fountains of Radical Newness

Do you ever think of God as Creator? As the Maker of the pigeons, snails, plants, very unique planets, and of you? We often think of God in many categories: Saviour, Healer, Father, Helper, Sovereign Lord, etc. But yesterday morning, as I was sitting and watching the birds and the clouds and the trees and […]

Categories
English Geestelik | Spiritual

Hope in the Uncharted

Each of us has a unique picture of life, of God, and of ourselves. And that picture is painted on the canvas of our own experiences, our context, our memories and our shaping rhythms. It makes sense for our picture of life to be a function of our journey; as human beings we learn by […]

Categories
Afrikaans Geestelik | Spiritual

Lewe en Niks

Ons elkeen het hartsvrae, en dis belangrik dat ons aan hulle gehoor gee. Een van my kern-vrae, waarmee ek ‘n wyle geloop het, is die vraag oor die ontstaan van boosheid, van die sleg in ons wêreld, van “evil”. Meer spesifiek: as die ganse Skepping deur ‘n goeie God gemaak is, waar kom die bose […]

Categories
Afrikaans Geestelik | Spiritual

Ambassade, Kweekhuis, Kerk

Ons lewe in ‘n wêreld waar filosofieë (meestal onwillekeurig) met die tyd ontwikkel en verander; filosofieë wat die grondslag van ons gedeelde samelewing vorm. Ons in hierdie 21ste eeu lewe in ‘n oorwegend sekulêr-humanistiese tyd, met mense se gelowe en oortuigings soos private choc-chip stukkies in die publieke, sekulêre koekie verstrooi. Hierdie koekie is die […]

Categories
Afrikaans Geestelik | Spiritual

Sy Gesig in die Swakstes

Ek het dit ervaar toe ons onlangs by vriende met twee kinders gaan kuier het. Ek ervaar dit wanneer ek in die teenwoordigheid van my vrou se ouma is. Ek het dit ervaar toe ek die naweek met ‘n vriend oor sy broer met Down’s Sintroom gesels het. Iets gebeur in my wat ek sukkel […]

Categories
Afrikaans Geestelik | Spiritual Uncategorized

Dood se Dinges

Ek dink nogal dikwels in terme van teenstrydige narratiewe, of verskillende hoeke waaruit die storie van wie ons is vertel en beskou kan word. My broer het onlangs dit anders gestel, deur te verwys na twee paaie waarin mens op enige tyd kan stap. Ek het die afgelope week daarvan bewus geraak dat daar een […]