Getrou | ’n Gedig

met elke sagte nuut
eis dié lewe einde
gesin van vier moes sterf
om twee nuwe gesinne
saad in die Wind te maak
vier word twee plus
twee plus twee
‘n nuwe ses vir ons gegee

klein boetie nou getroude man
ons klompie ver uitmekaar
tog — in Sy wil en Weg
skouer aan skouer
diep vervleg

Geskryf na my broer, Stefan, se troue-naweek.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.